<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
VISUELE KUNSTE
Aktiwiteit 1 (groepwerk)
Analise van ‘n verpakkingsontwerp
Bestudeer die gegewe verpakking en bespreek die volgende:
ASSESSERING
Die leerder is in staat om: | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
die verpakking te analiseer; | |||||||
‘n eie oordeel te vorm; | |||||||
begrip te toon vir effektiewe, goeie ontwerp. |
LU 3.8 |
Aktiwiteit 2 (groepwerk)
Elke groep kry nou ‘n nuwe produk, soos bv. ‘n skoonmaakmiddel, ‘n skoonheidsproduk, ‘n soort lekkergoed, ‘n koeldrank, ens. om te bemark. Die groep moet nou eerstens besluit op die volgende:
ASSESSERING
PLAKKAAT VIR NUWE PRODUK | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
Verbeelding/ Oorspronklikheid: vernuwende, ‘vars’ aanslag – nie gekopieer nie | |||||||
Komposisie: vermoë om ‘n verskeidenheid kunselemente te gebruik om ‘n kunswerk te skep | |||||||
Tegniese vaardighede: kennis en toepassing van verskeie vaardighede | |||||||
Interpretasie: vermoë om eie begrip van opdrag uit te druk | |||||||
Samewerking: vermoë om binne ‘n groepverband te werk |
LU 3.4 |
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 3 |
deelname en samewerkingDie leerder is in staat om persoonlike en sosiale vaardighede te toon deur individueel en in groepe aan kuns- en kultuuraktiwiteite deel te neem |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
ALGEMEENtov 3.1-3.4 hieronder, die volgende toon: |
3.1 sensitiwiteit t.o.v. ander se musiekkeuses, kunsvoorkeure, ens; |
3.2 bereid is om nuwe kulturele idees te verken en stereotipes te heroorweeg; |
3.3 eie, groep en veranderende identiteite erken; |
3.4 die vermoë toon om eie bydraes in enige kunsvorm uit te druk. |
3.8
VISUELE KUNS
|
Notification Switch
Would you like to follow the 'Kuns en kultuur graad 9' conversation and receive update notifications?