<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1.
2. =
3. =
4. ½
5.
Bepaal die waarskynlikheid in die volgende gevalle:
1. Twee dobbelstene word gelyktydig gegooi. Wat is die waarskynlikheid dat een van die dobbelstene op ‘n 1 sal land?
_____________________________________________________________________

2. Daar is twee paar wit en een paar swart sokkies in my laai. Wat is die waarskynlikheid dat ek ‘n wit sokkie sal uithaal sonder dat ek kyk wat ek doen?
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
3. In die messegoedlaai lê vyf vurke, vyf messe en ses lepels deurmekaar. Wat is die waarskynlikheid dat ek ‘n lepel uit die laai sal haal?
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
4. Wat is die waarskynlikheid dat ‘n muntstuk op “kruis” sal val as jy dit in die lug opskiet?
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
5. Kyk na die skets. Wat is die waarskynlikheid dat die wyser nie op P sal stop as jy hom draai nie?
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
Leeruitkomste 5: Die leerder is in staat om data te versamel, op te som, voor te stel en krities te ontleed om gevolgtrekkings en voorspellings te maak, en om toevallige variasies te interpreteer en te bepaal.
Assesseringstandaard 5.9: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n lys moontlike uitkomste opstel vir eenvoudige eksperimente (insluitend die gooi van ‘n muntstuk, rol van ‘n dobbelsteentjie en die spin van ‘n draaibord).
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?