<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Memorandum
1. 62; 63
2.1 9
2.2 132
2.3 17
2.4 331
2.5 498
2.6 68.5
2.7 1 000
2.8 144
2.9 +
2.10 10
2.11 63
2.12 176
2.13 7
2.14 4
2.15 450
1. Hier is sommer dadelik ’n uitdaging vir jou! Kyk hoeveel syfers jy in die blomtuin sien en tel hulle almal bymekaar. As jy slim te werk gaan, kan jy die antwoorde sommer in ‘n japtrap bereken! (Kan jy sien hoe?)
Wat is jou antwoord? __________________________________________________
2. Kom ons toets nou jou hoofrekenvaardighede op ‘n ander manier. As jy jou tafels ken en al goed kan optel en aftrek, sal dit geen probleem vir jou wees nie. Probeer dit binne 3 minute voltooi:
2.1 ___________ x 8 = 72
2.2 ___________ ÷ 11 = 12
2.3 119 + ____________ = 136
2.4 _____________ - 214 = 117
2.5 Dubbel 249: _________________
2.6 ‘n Halwe 137: __________________
2.7 30 x _______________ = 30 000
2.8 4 x 3 x 12 = _______________
2.9 567 ______________ 23 = 590
2.10 8 670 ÷ _____________ = 867
2.11 (5 x 9) + 18 = _____________
2.12 (7 + 15) x 8 = ______________
2.13 (42 ÷ ___________) + 14 = 20
2.14 (5 x ______________) – 9 = 11
2.15 ‘n Halwe x _________________ = 225
Voltooi deur die toepaslike blokkie in te kleur:
Ek het | GOED | GEMIDDELD | SWAK |
Die antwoord van ’n optelsom word die SOM genoem.
Kyk goed na die volgende voorbeeld:
Dus: 4 873 + 2 168 = 7 041
addendum addendum som
3. Nog ‘n bietjie hoofreken!
Bereken die antwoorde sonder ’n sakrekenaar. Gebruik die kode en voltooi dan die volgende sin:
Aftrekking word die _____________________________________ van optelling genoem.
3.1 27 + 35
3.2 48 + 16
3.3 53 + 19
3.4 23 + 37
3.5 39 + 17
3.6 15 + 24
3.7 26 + 34
I | A | N | K | V | O | E |
62 | 74 | 64 | 102 | 72 | 88 | 60 |
B | R | Y | S | P | M | T |
31 | 56 | 20 | 39 | 99 | 52 | 32 |
Ons kan ook sê aftrekking is die omgekeerde bewerking van optelling. Ek kan dus ’n optelsom toets deur af te trek.
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en hul verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel. Hulle kan ook met bekwaamheid en vertroue tel, skat, bereken en kontroleer tydens die oplos van probleme.
Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge uitvoer wat die volgende behels:
1.9.1: optelling en aftrekking.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?