<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
“Ek wou vandag so graag wen. Ek het aan myself gesê om kalm te bly. Venus se arm het moeg geraak in die tweede stel en sy het nie meer so goed afgeslaan nie.
“Ek weet haar skouer was voor die wedstryd seer, maar sy het nie ná die tyd dit as ‘n verskoning gebruik nie. Ek het besef haar afslaan is kwesbaar. Dit was oorlog.”
Rapport , 7 Julie 2002
Voor jy die onderstaande vrae beantwoord, bedek eers die teks. Jy mag nie weer lees nie. Omsirkel slegs die korrekte letter by elke vraag .
Watter suster is die oudste?
Hoeveel toeskouers was daar?
Wanneer het hulle die eerste keer teen mekaar gespeel?
Waar word die Amerikaanse Ope gespeel?
Watter suster het probeer om haar derde Wimbledon-titel in ‘n ry te wen?
Watter suster het die Franse Ope gewen?
Hoeveel keer (vanjaar se Wimbledon-kragmeting ingesluit) het die twee susters al teen mekaar gespeel?
Hoeveel keer het Venus al vir Serena gewen?
Wie is no. 1 in die wêreld na die Wimbledon-kragmeting?
Hoe lank het die eindstryd geduur?
Die ou Grieke het baie helde en gode gehad, soos Zeus en Venus. Venus was die godin van liefde. Venus Williams het dus haar naam aan ‘n Griekse godin te danke. Weet jy wat jou naam en van beteken? Die naam Estelle, bv., beteken sterretjie. Hoe lyk julle familiewapen en wat beteken dit? Gebruik jul plaaslike biblioteek of skoolbiblioteek om jou te help. Die volgende bronne kan jou help:
Die Groot Afrikaanse Familie-naamboek , C. Pama
The Oxford Dictionary of English Christian Names , E.G. Withycombe
My kind se naam , Willem en Eureka Steenkamp
Die Regte Naam , Annelize van Rooyen
Heraldiek in S.A ., C. Pama
Jy kan selfs ‘n stamboom of familie-register ook opstel.
LU 3 |
LEES EN KYK Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer. |
Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende doen: |
3.1 lees ‘n verskeidenheid fiksie en nie-fiksietekste vir verskillende doeleindes: |
3.1.2 gebruik gepaste lees- en begripstrategieë (vluglees en soeklees, voorspellings, kontekstuele leidrade, afleidings, die nagaan van begrip, ens.) |
3.2 kyk na en bespreek verskeie visuele en multi-media-tekste (soos foto’s ): |
3.2.2 identifiseer en bespreek tegnieke soos beligting en byklanke, keuse van beelde, kamerahoek, vorm en ontwerp, grafika, en die uitwerking daarvan op die kyker; |
3.6 herken en verduidelik die verskillende strukture, taalgebruik, doel en teikengroep van verskillende soorte tekste: |
3.6.1 identifiseer en evalueer die soort en gepastheid van ‘n teks se taal en register vir die bedoelde teikengroep. |
LU 4 |
SKRYF Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf. |
4.1 skryf verskeie soorte tekste vir verskillende doeleindes en teikengroepe: |
4.1.1 skryf vir persoonlike, ondersoekende, speelse, verbeeldings- en skeppende doeleindes (soos joernale, gedigte, mites, dialoë); |
4.4 pas kennis van taal op verskeie vlakke toe: |
4.4.1 woordvlak: |
|
|
4.4.2 sinsvlak: |
|
LU 5 |
DINK EN REDENEER Die leerder is in staat om taal vir dink en redeneer te gebruik en inligting vir leer te verkry, verwerk en gebruik. |
Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende doen: |
5.4 gebruik taal om skeppend te dink: |
5.4.1 beskryf wat hy/sy visualiseer nadat ‘n teks gelees of gehoor is; |
5.4.2 dink aan en beskryf die resultaat of slot wat hy/sy sou verkies. |
LU 6 |
TAALSTRUKTUUR EN –GEBRUIK Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer. |
Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende doen: |
6.1 werk met woorde: |
6.1.3 spel ook minder algemene woorde korrek en herken uitsonderings in spelpatrone; |
6.1.6 gaan spelling en betekenis in ‘n woordeboek of tesourus na, |
6.1.8 ontwikkel woordeskat deur woordvorming, deur woordfamilies en woorde uit dieselfde veld te herken en deur betekenis uit die konteks af te lei, |
6.1.11 verstaan en gebruik gepaste sinonieme, antonieme, homonieme en homofone; |
6.2 werk met sinne: |
6.2.10 verstaan die funksie en gebruik van selfstandige naamwoorde, asook getal, geslag en verkleinwoorde; |
6.2.11 verstaan die funksie en gebruik van hoofwerkwoorde (selfstandige werkwoorde) en medewerkwoorde (hulpwerkwoorde van tyd en wyse), asook van deelwoorde; |
Aktiwiteit 1
(ii) do-de-li-ke
(iii) on-mid-del-li-ke
(iv) fees-te-li-ke
(v) on-draag-li-ke
(b) (i) vietse
(ii) gefaal
(iii) fonds
Aktiwiteit 2 (a) (i) het
(ii) het
(iii) het
(iv) het
(v) wil
(vi) het
(vii) sal
(viii) het
(ix) is
(x) het
(xi) sal
(xii) kry
(xiii) sê
(b) (i) sal
(ii) kan
(iii) het, geslaan
(iv) kom, is
(v) is
(vi) (1) Sy was ‘n goeie naelloper.
(2) Sy sal ‘n goeie naelloper wees.
(vii) is
Aktiwiteit 5
KOLOM A | KOLOM B |
1. sokker | Rooi kaart |
2. krieket | Glipveldwerker |
3. yshokkie | Skyfstoppers |
4. Amerikaanse voetbal | Skouerskutte |
5. bofbal | Tuisbof |
6. rugby | Losskakel / rooi kaart |
7. tennis | Vlughou |
8. gimnastiek | Beuelperd |
9. hokkie | Obstruksietegnieke |
10. basketbal | mandjie |
Aktiwiteit 6
(a) (ii)
(b) (i)
(c) (iii)
(d) (i)
(e) (i)
(f) (i)
(g) (ii)
(h) (ii)
(i) (i)
(j) (ii)
Notification Switch
Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 6' conversation and receive update notifications?