<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Skryf slegs die korrekte nommer neer.
Ontwerp ‘n plakkaat om die gevare van besoedeling vir die mensdom aan te toon. Julle kan groepe vorm en elke groep kan een soort besoedeling aanspreek, bv. omgewingsbesoedeling, geraasbesoedeling, lugbesoedeling, ens.
Rolspeel nou die plakkate om jul boodskap oor te dra.
Ontwerp ‘n plakkaat om mense bewus te maak van herwinning. Gee nou mondelinge terugvoering in verband met verskeie herwinningsprojekte waarvan jy kennis dra.
Afrikaans soos bostaande steek Groenie dwars in die krop, want dit word deur Anglisismes besoedel. (Wat is Anglisismes en waar kom dié woord vandaan?) Daar is mos inderdaad goeie Afrikaanse woorde wat ons kan gebruik in plek van dié Engelshede. Skryf dit korrek oor.
Afrikaans het egter baie woorde by Engels geleen omdat ons nie geskikte woorde het nie, bv. woorde soos rugby, krieket en poskantoor . Afrikaans het ook baie woorde uit ander tale geleen waarsonder ons baie armer sou wees. Woorde soos pasella en donga is van Afrika-tale geleen.
‘n Uitdaging: Beantwoord die vrae wat opgestel is uit woorde wat ons van ander tale geleen het.
Woorde | Geleen uit |
apart | Frans |
niksnuts | Duits (Germaans) |
mielie handelstaal | 17de eeuse seemanstaal |
gehawend | Nederlandse seemanstaal |
sosatie | Maleis |
gogga | Khoi |
aitsa | Khoi |
tronk | Deur Maleis uit Portugees |
koejawel | 17de eeuse handelstaal |
dros | dros Nederlandse seemanstaal |
eina | Khoi |
LEIDRADE
LU 2 |
PRAATDie leerder is in staat om vrymoedig en doeltreffend in gesproke taal binne ‘n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer. |
Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende doen: |
2.1 dra ervaringe, idees en inligting in verskillende kontekste vir verskillende teikengroepe en doeleindes oor. |
2.1.3 deel idees en lug mening oor uitdagende onderwerpe op ‘n logiese, samehangende en gestruktureerde manier (bv. plakkaat aanbiedings, verslae, debatte); |
2.1.4 beskryf gebeurtenisse, gee terugvoering en gee aanwysings op ‘n logiese manier. |
LU 3 |
LEES EN KYKDie leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer. |
Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende doen: |
3.1 lees ‘n verskeidenheid fiksie- en nie-fiksie-tekste vir verskillende doeleindes (soos tydskrifte, gedigte, romans, kort toneelstukke, koerante, handboeke); |
3.1.1 lees hardop en stil en pas leesstrategieë volgens die doel en gehoor aan; |
3.1.2 gebruik gepaste lees- en begripstrategieë (vluglees en soeklees, voorspellings, kontekstuele leidrade, afleidings, die nagaan van begrip, ens.); |
3.2 kyk na en bespreek verskeie visuele en multimedia-tekste (soos foto’s, TV-advertensies, dramas en toneelstukke, en, indien beskikbaar, video’s/films, rekenaarprogramme en CD-ROM’s); |
3.2.1 interpreteer en bespreek die boodskap; |
3.8 verstaan en gebruik informatiewe tekste gepas: |
3.8.1 som hoof- en ondersteunende gedagtes op. |
LU 4 |
SKRYFDie leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf. |
Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende doen: |
4.1 skryf verskeie soorte tekste vir verskillende doeleindes en teikengroepe; |
4.1.3 skryf en ontwerp visuele tekste vir verskillende teikengroepe deur taal, byklanke, grafika en ontwerp duidelik en skeppend te gebruik (bv. CD- en boekomslae, TV- en radioadvertensies, nuusbriewe met foto’s; |
4.1.4 toon begrip van styl en register en verander inligting van een formaat na ‘n ander; |
4.1.5 besin oor en evalueer skryf- en skeppende werk; |
4.4 pas kennis van taal op verskeie vlakke toe: |
4.4.1 woordvlak: |
|
4.4.3 paragraafvlak: |
|
|
Aktiwiteit 1 Eie terugvoering
Aktiwiteit 2
2(a) ‘n Lekkerbek. Iemand wat van lekker kosse hou.
(b) Hy gebruik (herbenut) sy dop (afvalmateriaal) as hy vervel.
(c) (ii)
(d) Al die klanke saam vorm ‘n “simfonie” van klanke soos dié van ‘n orkes. Die klanke saam vorm ook ‘n sterk klank wat uit verskillende klanke bestaan.
(e) Die mens besoedel sy omgewing met afvalmateriaal, geraas, ens.
(f) (i) Herbenut
(ii) Verorber, vreet
(g) (i) Melktert is ‘n lekkerny wat oud en jonk geniet.
(ii) ‘n Dekade is ‘n tydperk van tien jaar.
Aktiwiteit 3 (b)
Aktiwiteit 7
(a) “Goeiedag, Sumari, ek dog jy is nog met vakansie. Nee jong, ek is maar net besig om my vrye tyd nuttig te gebruik. Ek en Natalie probeer die rekord verbeter om te kyk hoeveel leë koeldrankblikkies ons per dag kan optel.”
Aktiwiteit 8
(b) Dwars:
1. koejawel
2. tronk
3. gogga
4. sosatie
5. mielie
6. apart
Af:
7. dros
8. aitsa
9. niksnut
10. gehawend
11. eina
Notification Switch
Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 6' conversation and receive update notifications?