<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Die oorsaak van ‘n probleemsituasie
Lees die strokiesverhaal en bespreek die situasie wat uitgebeeld word.
Wat is die probleem? Skryf die woorde hieronder in die regte volgorde om uit te vind.
soggens | eet | gesonde | Hulle | nie | pap | bord | ‘n | nie |
Hulle .......................................................................
.................................................................................
Hou ‘n klasgesprek oor die volgende vrae:
Dink aan ‘n manier om hierdie opdrag uit te voer.
Ontwerp ...................................................................................( wat ) vir
....................................................................................................( wie ) om
.......................................................................................( wanneer ) by die
.................................................................................( plek ) gesond te eet.
Versamel ‘n aantal leë verpakkings van verskillende vorms en groottes. Skets drie van die verpakkings van jou keuse.
Hierdie vrae sal jou help om die mees geslaagde verpakking aan te wys:
JOU KEUSE
Die leerder is in staat om tegnologiese prosesse en vaardighede eties en verantwoordelik toe te pas deur toepaslike inligtings- en kommunikasietegnologie te gebruik.
Dis duidelik wanneer die leerder:
1.1 uitvind, met hulp, oor die agtergrondkonteks (bv. mense, omgewing) wanneer ‘n probleem, behoefte of geleentheid gegee word;
1.2 uitvind oor bestaande produkte wat relevant vir ‘n probleem, behoefte of geleentheid is, en die hoofontwerpsaspekte (bv. vir wie dit is, waarvoor dit is, hoe dit lyk) identifiseer wat dit geskik as ’n oplossing maak;
1.4 met bystand ’n kort en duidelike stelling (ontwerpopdrag) skryf of kommunikeer vir die ontwikkeling van ‘n produk vir ‘n gegewe doel;
1.5 minstens twee moontlike oplossings vir die probleem of behoefte voorstel wat met die ontwerpopdrag en met gegewe spesifikasies en beperkings (bv. mense, doel, omgewing) skakel, en dit aanteken;
1.6 een van hierdie oplossings kies en redes vir die keuse gee.
Die leerder is in staat om begrip van die onderlinge verband tussen wetenskap, tegnologie, die samelewing en die omgewing oor tyd heen te toon.
Dis duidelik wanneer die leerder:
3.3 redes noem waarom sekere groepe mense moontlik ’n agterstand kan hê wanneer hulle tegnologiese produkte gebruik.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Tegnologie graad 4' conversation and receive update notifications?