<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Die eerste getal in die hakies verwys altyd na getalle op die х–as, en die tweede na getalle op die y–as.
F | |||||||||||||||
7 | |||||||||||||||
A | 6 | ||||||||||||||
5 | |||||||||||||||
4 | |||||||||||||||
3 | D | ||||||||||||||
2 | |||||||||||||||
1 | |||||||||||||||
–7 | –6 | –5 | –4 | –3 | –2 | –1 | 0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | E | 7 | 8 |
–1 | |||||||||||||||
B | –2 | ||||||||||||||
–3 | |||||||||||||||
–4 | |||||||||||||||
–5 | C | ||||||||||||||
G | –6 | ||||||||||||||
–7 |
Maak seker dat jy die werking van koördinate goed verstaan voordat jy aangaan.
Tweede kwadrant | Eerste kwadrant |
Derde kwadrant | Vierde kwadrant |
2.1 Skryf die koördinate neer van die punte A tot G op die diagram. Gebruik kommapunte en hakies, en skryf die twee getalle in die korrekte volgorde.
2.2 Soek die volgende punte op die diagram en verbind hulle in volgorde. Waarvan vorm dit ’n prentjie?
(–4 ; 0) (–4 ; –6) (–3 ; –6) (–3 ; –2) (–2 ; –2)(–2 ; –6) (–1 ; –6) (–1 ; –2) (3 ; –2) (3 ; –6)(5 ; –6) (5 ; 0) (7 ; 0) (7 ; 2) (5½ ; 2)(4½ ; 4) (4 ; 2) (–4 ; 2) (–6 ; 4) (–4 ; 0)
1 In hierdie tabel is daar ’n verwantskap tussen ’n getal in die boonste ry (invoerwaarde) en die een reg daaronder (uitvoerwaarde). Van die getalle ontbreek in die blokkies a , b en c .
1.1 Bestudeer die eerste sewe kolomme van die tabel totdat jy die patroon kan ontsyfer en skryf dan die reël neer wat sê hoe om die onderste getal vanaf die boonste te bereken. As a , b en c ook volgens dieselfde reël bereken word, vul in die waardes waarvoor hulle staan.
Invoerwaarde | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 9 | 12 | c |
Uitvoerwaarde | 17 | 22 | 27 | 32 | 37 | 42 | 47 | a | b | 77 |
1.2 Nou gebruik ons die pare waardes uit die kolomme om koördinate te maak. Hulle lyk altyd so:
(invoerwaarde ; uitvoerwaarde),
met die invoerwaarde in die eerste plek.
Hier is die eerste twee: ( 1 ; 17 ) en ( 2 ; 22 ). Skryf die res op dieselfde wyse neer, insluitend die laaste drie met jou berekende waardes in plek van a , b en c .
84 | ||||||||||||||
80 | ||||||||||||||
76 | ||||||||||||||
72 | ||||||||||||||
68 | ||||||||||||||
64 | ||||||||||||||
60 | ||||||||||||||
56 | ||||||||||||||
52 | ||||||||||||||
48 | ||||||||||||||
44 | ||||||||||||||
40 | ||||||||||||||
36 | ||||||||||||||
32 | ||||||||||||||
28 | ||||||||||||||
24 | ||||||||||||||
20 | ||||||||||||||
16 | ||||||||||||||
12 | ||||||||||||||
8 | ||||||||||||||
4 | ||||||||||||||
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 |
1.3 Maak nou ’n kolletjie op hierdie Cartesiese vlak vir elk van jou koördinate uit die tabel.
Jy behoort tien kolletjies in ’n netjiese reguit lyn te hê.
Gebruik ’n liniaal om die lyn te trek.
2 Die volgende tabel toon die kostes van ’n tuinier wat R35 per uur of ’n gedeelte van ’n uur vra.
Ure gewerk | 1 | 1,5 | 2 | 2,5 | 3 | 4 | 5 | 8 |
Totale bedrag | 35 | 70 | 70 | 105 | 105 | 140 | 175 | 280 |
2.1 Skryf jou eie verduideliking neer vir die twee R70’e in die tweede ry, asook die twee R105’e.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 9' conversation and receive update notifications?