<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Kuns en kultuur

Graad 4

Kritiese en kreatiewe refleksie

Module 13

Dans: afkoeling en strekking

Afkoeling en strekking

Aktiwiteit

Om die spiere af te koel en te strek na afloop van die oefening [lu 1.1]

  • Na al hierdie aktiwiteite is jy seker baie moeg en daarom is dit belangrik dat jy jou spiere strek na elke klas. Indien jy nie strek nie, sal jou spiere styf en seer voel die volgende dag.
  • Kies stadige, rustige musiek.

Asemhalingsoefening

  • Staan met voete heupwydte van mekaar af, arms langs die sye
  • Asem in deur die neus terwyl jy jou arms bo jou kop lig
  • Asem uit deur jou mond, laat sak arms en buig knieë terselfdertyd
  • Herhaal vier keer

Bolyfstrek

  • Beweeg arms terug en hou jou hande vas agter jou rug – trek jou arms weg van jou liggaam – maak borsarea oop – strek vir agt tellings.
  • Beweeg arms op bo die kop – hou jou hande vas – trek arms op na die dak toe – strek vir agt tellings.
  • Bring arms vorentoe – hou jou hande vas – trek arms stadig weg van jou liggaam – maak skouerarea oop en strek die rug – strek vir agt tellings.

Dyspier strek

  • Staan regop – bene effens van mekaar af – kruis een been oor die ander – hou knieë reguit – bring bolyf stadig vorentoe en probeer die grond met jou hande raak.
  • Ruil bene om en strek.

Beenstrek

Staan regop – bring regterknie op na bors – trek gebuigde knie na jou bors met jou hande – strek vir agt tellings.

Ruil bene om.

Herstel

  • Skud alle beweegbare liggaamsdele.
  • Buig na jou opvoeder om dankie te sê vir die klas.

Daar was wel baie beweging in hierdie leereenheid.Nou beweeg jy na ‘n ander kunssoort:Visuele Kuns . . .

Assessering

LEERUITKOMS 1: SKEPPING, INTERPRETERING EN PRESENTERING Die leerder kan in elk van die kunsvorme skep, interpreteer en werk presenteer.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

  • by die voorbereiding van die liggaam, met die leiding van die opvoeder opwarmings- en vaardigheidsontwikkelingsbewegings kan uitvoer, met die klem op die veilige gebruik van die liggaam, byvoorbeeld:
  • by buigings die knieë in lyn bokant die tone;
  • artikulering van die voete (toon-hakskeen-buiging) en kniebuiging by landing na ‘n sprong;
  • goeie houding deurgaans.

Questions & Answers

what are components of cells
ofosola Reply
twugzfisfjxxkvdsifgfuy7 it
Sami
58214993
Sami
what is a salt
John
the difference between male and female reproduction
John
what is computed
IBRAHIM Reply
what is biology
IBRAHIM
what is the full meaning of biology
IBRAHIM
what is biology
Jeneba
what is cell
Kuot
425844168
Sami
what is biology
Inenevwo
what is cytoplasm
Emmanuel Reply
structure of an animal cell
Arrey Reply
what happens when the eustachian tube is blocked
Puseletso Reply
what's atoms
Achol Reply
discuss how the following factors such as predation risk, competition and habitat structure influence animal's foraging behavior in essay form
Burnet Reply
cell?
Kuot
location of cervical vertebra
KENNEDY Reply
What are acid
Sheriff Reply
define biology infour way
Happiness Reply
What are types of cell
Nansoh Reply
how can I get this book
Gatyin Reply
what is lump
Chineye Reply
what is cell
Maluak Reply
what is biology
Maluak
what is vertibrate
Jeneba
what's cornea?
Majak Reply
what are cell
Achol
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Kuns en kultuur graad 4. OpenStax CNX. Sep 17, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11088/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Kuns en kultuur graad 4' conversation and receive update notifications?

Ask