<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Aardrykskunde

Graad 5

Klimaat- en plantegroeistreke van suid-afrika

Module 11

Weer van dag tot dag

1. Weergids

  • Ons vind daagliks verskeie bronne in die media wat vir die leser en luisteraar die verwagte weer vir daardie dag en die volgende paar dae voorspel.

Aktiwiteit 1:

Om 'n weergids te bespreek en 'n tabel te voltooi

[lu 1.3]

Bestudeer die weergids uit Die Burger , 2 Oktober 2004, en voltooi die tabel.

Maksimum temperatuur vir Vredendal
Minimum temperatuur vir Oudtshoorn
Waar sal mis voorkom?
Windrigting by Kaapstad
Word enige reën verwag?
Hoe lyk George se weer vir Sondag 3 Oktober?
Watter klere sal jy aantrek in Clanwilliam?
Die Laerskool Riversdal beplan ‘n sportdag vir Dinsdag 5 Oktober. Sal dit kan plaasvind?

2. Weerinstrumente

Ten einde die weerlesings te kan doen, word daar van verskillende weerinstrumente gebruik gemaak.

Aktiwiteit 2:

Om verskillende weerinstrumente te bespreek

[lu 1.2]

Bestudeer die volgende skets om meer uit te vind oor die werking van elke instrument. Voltooi dan die tabel.

Elemente van die weer Tipe Instrument
Temperatuur
Wind
Reënval
Lugdruk

Aktiwiteit 3:

Om 'n weerhaan of reënmeter te bou

[lu 1.1; 1.3]

  • Raadpleeg die nodige bronne en die volgende riglyne om jou eie weerhaan/ reënmeter te bou.
  • Gebruik hierdie instrumente en ‘n termometer wat iemand klas toe bring om elke dag vir ‘n maand lank die weer te monitor. Teken jou waarnemings aan op ‘n tabel soos hieronder. (Julle kan ook jul waarnemings met die voorspelling in die koerant vergelyk.)
    Reënmeter
    Weerhaan
Datum Maks tempgemeet 14:00 Windrigting Wolkbedekking Reënval in mm
Maandag Mei 20 °C NO Gedeeltelik 2 mm
Dinsdag Mei 18 °C N Bewolk 8 mm
Woensdag Mei 22 °C N Gedeeltelik 0 mm

Assessering

LU 1

AARDRYKSKUNDIGE ONDERSOEK

Die leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om aardrykskundige en omgewingsbegrippe en -prosesse te ondersoek.

Dit is duidelik wanneer die leerder:

  • bronne met nuttige aardrykskundige inligting kan kies en gebruik;
  • tussen feite en menings onderskei;
  • inligting kategoriseer;
  • sketskaarte en/of planne na aanleiding van veldwaarnemings en afmetings teken;
  • deur projekte, bespreking, debat en diagramme, kennis en begrip van die vraagstuk toon [dra die antwoord oor].

Memorandum

Aktiwiteit 1

Maksimum temperatuur vir Vredendal 28ºC
Minimum temperatuur vir Oudtshoorn 10ºC
Waar sal mis voorkom? Weskus
Windrigting by Kaapstad SO
Word enige reën verwag? Vir Sondag
Hoe lyk George se weer vir Sondag 3 Oktober? Gedeeltelik bewolk; SW wind 25; Temp. 12/22
Watter klere sal jy aantrek in Clanwilliam? Koel (baie warm dag)
Die Laerskool Riversdal beplan ‘n sportdag vir Dinsdag 5 Oktober. Sal dit kan plaasvind? Hulle sal ‘n plan B moet hê. 60%+ kans vir reën

Aktiwiteit 2

  • Termometer
  • Windmeter/windkous/weerhaan
  • Reënmeter
  • Barometer

Questions & Answers

what are components of cells
ofosola Reply
twugzfisfjxxkvdsifgfuy7 it
Sami
58214993
Sami
what is a salt
John
the difference between male and female reproduction
John
what is computed
IBRAHIM Reply
what is biology
IBRAHIM
what is the full meaning of biology
IBRAHIM
what is biology
Jeneba
what is cell
Kuot
425844168
Sami
what is biology
Inenevwo
what is cytoplasm
Emmanuel Reply
structure of an animal cell
Arrey Reply
what happens when the eustachian tube is blocked
Puseletso Reply
what's atoms
Achol Reply
discuss how the following factors such as predation risk, competition and habitat structure influence animal's foraging behavior in essay form
Burnet Reply
cell?
Kuot
location of cervical vertebra
KENNEDY Reply
What are acid
Sheriff Reply
define biology infour way
Happiness Reply
What are types of cell
Nansoh Reply
how can I get this book
Gatyin Reply
what is lump
Chineye Reply
what is cell
Maluak Reply
what is biology
Maluak
what is vertibrate
Jeneba
what's cornea?
Majak Reply
what are cell
Achol
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Sosiale wetenskappe: aardrykskunde graad 5. OpenStax CNX. Sep 22, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10985/1.2
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Sosiale wetenskappe: aardrykskunde graad 5' conversation and receive update notifications?

Ask